Video Preke Sprekers

 Die Video Afdeling van Preke.net bied Video-preke van sorgvuldig uitgesoekte Bybelse predikers uit verskeie denominasies. Dit sluit ou staatmakers in soos Dr. Wille Marais, Ds. Danie Steyn e.a. asook manne uit die jonger garde soos Francois Carr, Etienne Maritz, Hennie Prinsloo en Johan Botha.Ons waardeer dit opreg as u na die preke kyk in die Videopreke/ Video-afdeling van gebedsklub of dan www.preke.net. Mag God deur Sy Heilige Gees in u lewe werk om u insig in Sy Woord te gee, en om u ‘n liefde vir Sy Seun te gee en gehoorsaamheid aan Sy wil.