Text Sermons

 

Welkom by Gratis Christen Teks Preke

Teks Preke Manuskripboodskappe. Baie welkom by Teks Preke Manuskripboodskappe op Gebedsklub. Hierby sal u 'n groot aantal manuskripboodskappe kan vind wat voorberei is deur manne van God, sommige reeds heengegaan en wat tans nog lewe. Die boodskappe kom van Godvresende manne van verskeie denominasies wie se prediking die Here Jesus Christus verheerlik! Alhoewel die predikers wel in mindere mate mag verskil van opinies, is almal se boodskappe tog Skrifgefundeerd en is die teks boodskappe nie wetties of liberaal nie. e