SOEK KLANK PREKE


Search Advance

Johan Botha

1427298528

Ds Johan Botha is n predikant van die Evangelies Gereformeerde Kerk vanaf 1991. Na Ds Johan Botha Kweekskoolopleiding het hy een jaar prakties in Springs gemeente gedoen waarna die kerkraad hom as predikant beroep het voltydse predikant. Na 5 jaar in Springs, het hy die beroep na George aanvaar waar hy 7 jaar bedien het. Die Here het Johan Botha na die 7 jaar geroep om terug te gaan Pretoria toe waar hy byna 5 jaar in Wonderboom gemeente bedien het, en tans meer as vier jaar in Pretoria Oos bedien. Sy passie vir Herlewing het gemaak dat hy gekies is op die raad van Heartcry waar hy geleentheid gehad het om op verskillende konferensies en in verskillende gemeentes en denominasies in Suid Afrika die afgelope paar jare te preek. Hy het ook die voorreg gehad om twee keer in Nederland in gemeentes en konferensies te preek, asook onlangs in Poland. DS JOHAN BOTHA E.G.KERK PTA-OOS 0828975955 (sel) 012 999 3010(H) 012 999 3005(K) dsjbotha@sainet.co.za

.

Klank

Preke

Klank Preke


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Oor 2700 Klank Preke

Danie Myburgh Andre Bay Andre Bester Andries Joubert
Arend du Preez Arndt Holl Awie van Wyk Ben van Vuuren
Bob Hurni Bruce Button C Le Roux Chris Saayman
Christo Beetge Dalene Waterson Dana Minnaar Danie Drotskie
Danie Haasbroek Danie Steyn Danie Vermeulen Dawie Grove
De Waal Willemse Dirk Lourens Etienne Maritz Frans Brits
Frans Gericke Franscois Carr Franscois du Toit Frikkie Lombard Jnr
Frikkie Lombard Snr Frikkie Mulder Frikkie Smit Gerhard van Emmenis
Gerrie Ploos van Amstel Gert van Rensburg H.T. de Villiers Hannes Delport
Harold Peasley Hennie Prinsloo Henri Marias Hercu Wentzel
Hugo Laategaan Ian Coetzee Ian Waterson Izak van der Walt
J Devenier J Jordaan J.C.K. Kotze Jaap Borman
Jacobus de Koning Jannie Le Roux Jannie van der Hooven Joggie Swanepoel
Johan Botha Johan Bothma Johan Cloete Johan Cooks
Johan de Bruin Johan Malan Johan Verster Johann Odendaal
Johannes de Koning Johannes van der Colf Joseph Chauke Juan Mienie
Jurg Prinsloo Jnr Jurg Prinsloo Snr Keith Waterson Kenneth de Wat
Kobus Geldenhuys Kobus van der Walt Koos Hamman Laurence Paulsen
Len van Aarde Leon van Zyl Louri Snyders Martin Holt
Matt Olivier Mike Wannenburg Nardus Borman Neels Malan
Neil Verwey Neville Nagent Neville Nel Nico van der Walt
Okkie du Plooy Ossie Kurten Paul Young Perold de Beer
Pieter Scholtz Pieter Swanepoel Roy Daniel Rudi Beukes
Rudi Booyens Rudi van Zyl Sam Brookes Sebastiaan Floor
T J Van Rensburg Taylor Ridgard Theuns v d Westhuizen Thys Louw
Wian Gerber Wilhelm Odendaal Willem Bronkhorst Willem Louw
Willem Nel Willem Zaaiman Willie Marias Willie Henning
Willie Mcloud Zoon Zevenster